Edouard Glissant is vroeër hierdie jaar oorlede. Hy is in 1928 in Martinique gebore — net drie jaar na Frantz Fanon, wat ook in Martinique gebore is. Glissant het Fanon egter met presies 50 jaar oorleef — Fanon is al in 1961 dood, op die jeugdige ouderdom van 36. Ons het in Suid-Afrika, en in…
Tag: Frantz Fanon
Desmond Painter. Bootjie na Kammaland
Ek lees op BBC News: “Italy has warned that an influx of Tunisian migrants arriving on its shores could have devastating consequences for all European nations. / Interior Minister Roberto Maroni said migrants who have landed on the island of Lampedusa threaten the institutional and social structures of Europe. / The EU border agency is…
Andries Bezuidenhout. Sy oë is blou
1 In David Macey se biografie van Frantz Fanon, word vertel van ʼn keer in Frankryk toe ʼn dogtertjie vir Fanon in die straat sien en die volgende aan haar ma sê: “Kyk, ʼn neger… Kyk na die neger Ma, ek’s bang!” (p. 63) Later in die boek skryf Macey: “The gaze of the white…
Desmond Painter. Afrikaans, ras en nasionaliteit: Deel 1
In September hierdie jaar gaan ek die 18de tweejaarlikse Sociolinguistics Symposium in Southampton, Engeland, bywoon. Soos dit maar gaan — oftewel, soos dit maar met my gaan — moes ek oornag ‘n abstrak produseer, met die gevolg dat dit ‘n bietjie sonder fokus is, maar ook doelbewus vaag, sodat ek, wanneer dit by die skryf van…
