Kyk, Franz Liszt word dikwels onderskat: ‘n vertonerige virtuoos wat oppervlakkige musiek geskryf het bloot om sy pianistiese vernuf ten toon te stel. Koos Human sê so in sy Die A tot Z van Klassieke Musiek. Ek het selfs al vir Lina Spies tydens ‘n boekbekendstelling so hoor sê, en sy het al ‘n mooi…