Het jy gedink Danie Marais was die eerste ou wat in Bremen oor die ekspat-ervaring en ekonomiese nomades uit Afrika aan die dig geraak het? Dink dan weer! Meer as ‘n 150 jaar voor hom het Friedrich Engels ook vir ‘n wyle in Bremen gewoon (hy was ‘n klerk by ‘n uitvoeronderneming), en sy eerste gepubliseerde skryfsel,…