F.W. DE KLERK Oslo, 10 Desember 1993 U Majesteite, u Eksellensies, Dames en Here … … in die uur van luister en verydeling noem ons in die wye en droewe land onder die groot suidersterre die naam Van Wyk Louw. © Johann Lodewyk Marais / November 2014