Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (102) Gaius Valerius Catullus. Vertaling van Latyn in Afrikaans. Vert. deur Jean Meiring. Catullus se vyftiende vers Aan jou vertrou ek my en my beminde toe, Aurelius. Van jou vra ek net ‘n beskeie Gunsie. Dat, as jy al ooit iets op prys gestel het wat…
Tag: Gaius Valerius Catullus vertaling in Afrikaans
Gaius Valerius Catullus. Vertaling in Afrikaans
Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (101) Gaius Valerius Catullus. Vertaling van Latyn in Afrikaans. Vert. deur Jean Meiring. Catullus se sesde vers Slegs, Flavius, as jou lief skurf en onfatsoenlik was, sou jy nie vir Catullus oor haar wou vertel nie; slegs dán sou jy jou mond só tjoep kon…
Gaius Valerius Catullus. Vertaling in Afrikaans
Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (100) Gaius Valerius Catullus. Vertaling van Latyn in Afrikaans. Vert. deur Jean Meiring. Catullus se nege-en-negentigste vers Jy was spelerig, heuningrige Juventius, toe ek by jou ‘n soen soeter as die soetste ambrosia kom steel. Maar my sonde had ‘n straf: vir die allerlangste uur onthou…