Die virus tref haar tussen twee verkeersligte naby Wespark. Sy sweet en bestuur, sweet en bestuur, konsentreer deur die spitsverkeer en die yskoue prikkels in haar voete en hande. Genadiglik maak sy dit tot by die parkeer-area, sluit die motor en storm dramaties verby die wit tafels met die wynglase, verby die silwer ysemmer en…
Tag: gary cummiskey
René Bohnen. 100 000 digters vir verandering
Hierdie afgelope Saterdag, 29 September 2012, het ʼn klompie digters in Johannesburg deelgeneem aan die wêreldwye 100 000 Poets for Change geleentheid. Die Engelse digter en uitgewer/eienaar by Dye Hard Press, Gary Cummiskey, het die harde werk gedoen om ons op ‘n Saterdag in ‘n restaurant in Melville gehuisves te kry. Elf digters het gelees en almal…
