(ʼn Ondersoek na/van water in die werk van NP Van Wyk Louw, Breyten Breytenbach en Magmoed Darwiesj) Inleiding Water gee ons nie nét lewe nie, die grootste gedeelte van wat ons ís bestaan uit water. Water is nie net die oorsprong van lewe nie, dit is ook ʼn noodsaaklikheid vír lewe. Die gang…
Tag: Gaston Bachelard
Nini Bennett. Natuurpoësie: van boom tot bioom
Ons is almal bekend met die sogenaamde tree huggers – daardie omgewingsaktiviste wat hulle beywer dat woude of plantasies nie afgekap word nie. Die mees omstrede aktivis in dié verband is seker Julia Butterfly Hill wat tussen 1997 en 1999 vir 738 dae in ‘n 55 meter hoë Kaliforniese rooihout gesit het….
Mellet Moll. Gaston Bachelard: In ruimte, tyd en materie
Gaston Bachelard: In ruimte, tyd en materie i. en dáár, onder die bome, het ons gesit jy het my van Rilke vertel – en dat die bome manjifiek is, maar tog, dat die ruimtes tussen die boomtoppe ’n verhewenheid het, dat dit saam met die bome groei, dat dit waardiger word soos wat…
Mellet Moll. Gaston Bachelard: Die poëtika van ruimte, tyd en materie
“As for me, I have only reading through which to know man – reading, that marvelous means of judging man by what he writes.” – Gaston Bachelard Ek het iewers deur die jare oor die rol van die Franse strukturalisme en post-strukturalisme nagelees ten einde te verstaan wat hulle invloed op die kunste…
Hannalie Taute. Maak spasie vir winter
Winter –NP van Wyk Louw Nou lê die aarde nagtelang en week in die donker stil genade van die reën, en skemer huise en takke daeliks bleek deur die wit mistigheid en suising heen. Dis alles ryk en rustig van die swaar geheime wasdom wat sy paaie vind deur warm aarde na elke skeut en…