‘n Anonieme groep jeugdiges in Gaza, jy sou hulle kuberaktiviste kon noem, het onlangs ‘n aangrypende manifes oor hulle belewing van die situasie in hulle land opgestel en deur middel van die internet begin versprei. Die manifes verwoord hulle woede en frustasie met al die rolspelers in daardie konflik: Israel, Hamas, die VN, en ook ons, die internasionale gemeenskap. Dit…