Op 4 Januarie 2011 het ek hierdie vertaling van ʼn manifes, opgestel deur ʼn groep jeugaktiviste in Gaza, op my blog geplaas. Ek gebruik gewoonlik nie dieselfde materiaal vir meer as een bloginskrywing nie, maar vandag wil ek tog ʼn uitsondering maak – omdat die hernude aanvalle in Gaza so ontstellend is; en ook in…