Vergun dit my om ’n onlangse vers van my eie op my blog te plaas. Ek wil dit graag opdra aan die persone wat so gekla het omdat ‘n digter (myself) op sy blog durf skryf oor die belang van die politiek. Die ironie is dat dieselfde mense wat so knaend hardop wonder wat…