Versindaba nooi alle digters wat reeds ‘n solo-bundel by ‘n vooraanstaande uitgewer gepubliseer het, om gedigte in te stuur wat in aanmerking sal kom vir Gedig van die maand aan die einde van Mei 2021. Ons beplan om voortaan op hierdie wyse erkenning te gee aan gepubliseerde digters. Gedigte moet oorspronklik wees, deur…