I In Mirakel en muse (Perskor,1983) skryf Henning Snyman insigryk oor implikasie en die sogenaamde veelheid van interpretasies. Die digkuns van Hans Faverey boei my al etlike jare en sy Verzamelde Gedichten (1993) is ‘n besonderse en boeiende bloemlesing. Met ‘n pragtige groen omslag uitgegee deur De Bezige Bij in 1993. Sy gedigte…