Orpheus speel Hy lig sy lier ligweg in sy hand, streel die snare met sy gedagtes. Druppels water deurskynend soos geskilde druiwekorrels, die rustige koor van miljoene dennenaalde kom uit sy vingerpunte; die dapper maar sku klankie van ‘n voël diep in die nag. ‘n jong vrou se lippe wat oopgaan in afwagting,…