wij de beterweters van dit land maken van etnisch profileren een wetenschap mestiezen mulatten kastiezen en poestiezen herkent u aan de tint een kleurling aan zijn kleur een hottentot of baster aan zijn spraak quadronen octoronen en verdere verdunningen aan meer of minder kroes een witman valt pas op als hij tussen…
Tag: gedigte en fisika
Mellet Moll. Uurwerk
Uurwerk Vir Stephen en Jane Hawking Ons sal die uurwerk eendag omdraai en in die tydkapsule sal ons terugkeer na die oorsprong van ons kontinuum. Ons sal momente in daardie ruimtetyd sien terugspeel na die ongerepte bron toe ons nog onverdeelde selle in die lig van ongebore ewighede was. Ons sal die…
Die Fisika van Poësie
Versindaba wag op die oomblik opstelle in oor die verhouding tussen fisika en poësie – of ook die verhouding tussen poësie en wiskunde, ingenieurswese of enige ander wiskundige wetenskap of natuurwetenskap wat nog nie voorheen in druk verskyn het nie. Ons betaal R1 200 vir elke opstel wat gepubliseer word. Opstelle moet wetenskaplik of…