Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Gedigte Melanie Grobler

Gedigte. Melanie Grobler

29 November 20161 December 2016 By Versindaba

die doekvoet denkpad     Scarring dictates the poetical process and evokes the poet’s deepest and greatest longing for wholeness. Ashral Jamal                 MY BROER SE NAAM   1. Ek het die droom in ’n blikkissie bewaar en saam met sy geskrifte teen die berghang begrawe   in die nag begin dit skielik…

Read More

Melanie Grobler. Maria se huis

7 March 20161 March 2016 By Versindaba

Maria se huis   Hierdie vierkantige see; hierdie stukkie sink wat rippel deur die gloed van hitte; hierdie wasgoed wat rippel in die wind; hierdie sandvlakte waar die hane kraai lang soel nagte wat deur die heelal frommel modderstegies waardeur sy loop; hierdie droewe klank van voete wat val, bendes uit Babylon met vlymskerp messe…

Read More

Melanie Grobler. Sal jy my môre nog liefhê?

28 August 201131 August 2011 By Marlise Joubert

Sal jy my môre nog liefhê?                                                                     vir Amy Winehouse   Eenkant, enkel en alleen op ʼn straathoek staan ʼn jong vrou geklee in ʼn glanshempie met ʼn lae hals, nou swart romp swart hare opgehoop in ʼn byekorf van ouds   dis duidelik dat sy op iemand wag   elke nou en dan gee…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Resensie: “Strik” (Gerhard Barkhuizen)
  • Anne-Marie Bartie. Kidnapping-accused mom told State witness she sold Joslin Smith to a sangoma, court hears

Nuutste bydraes

  • Wenners van Desembergedigte-kompetisie
  • Joan Hambidge. Eddy van Vliet en “Hierdie mens”
  • Marthé McLoud. Selfportret van ’n Maan
  • Marthé McLoud. Valentynsdag
  • Miel Vanstreels. Spieëlpraat

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Brandoffers13 February 2026

    Sou daar by jou wou sit, Daniel, en die lekkerte sien opgaan in rook.

  2. Willem Van der Merwe on Willem S van der Merwe. Haai Koes!9 February 2026

    Dankie Joan! Ek sal mooi luister :)

  3. Joan Hambidge on Willem S van der Merwe. Haai Koes!7 February 2026

    Hoe lekker lag ons nou. Mooi! Luister na Oom Daan. Hy sal kies en uitsoek.

  4. Bernard Odendaal on Willem M. Roggeman. Mettertijd4 February 2026

    Boeiende gedig. Die “oprisping van seconden” later almal opkyk!

  5. Gerard Scholtz on Marius Scholtz. Breyten se reis na vryheid vanuit Pollsmoor2 February 2026

    Aandoenlik Marius. Dankie.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon