grendelstilte stilte sypel deur die veraf koer van duiwe, die wildegans se skal, suis in blare, kom lê teen jou wang die boom oorkant skel geel teen die blou lug ek kerf die blare, jy die tamatie, ‘n takkie dille terwyl jy die eiers uitdop en opsny, dik klodders mayonnaise byvoeg ons…