Foto: Hildegard Klein ‘n Insek is ‘n ongewerwelde, geleedpotige dier met 3 paar pote gedurende die volwasse stadium. Die meeste insekte het as volwassenes een of twee paar vlerke, maar sommiges is permanent sonder vlerke, bv. vlooie. Insekte gaan deur ‘n volledige metamorfose (eier, larf, papie en volwassene) of ‘n onvolledige metamorfose (eier,…