Temperature van die liefde Louis Jansen van Vuuren in gesprek met Louis Esterhuizen Louis Jansen van Vuuren is twee-en-sestig jaar gelede in Middelburg, in die ou Transvaal gebore. Van vroeg reeds het hy sy belangstelling in skilderkuns laat geld en so skryf hy hom reeds in standerd sewe in by Hoërskool Middelburg se kunsklas….