Verjaardagborrel vir twee . Twee Afrikaanse literêre ramme, Breyten en Ampie, om hul met permissie op die kaalvoetnaam te noem, tart op tagtig die kalender en kaperjol tot ligdag in ʼn Wellingtonse digtersjaart. Hier langs die veranda by Grevilleas bring bewonderaars en poëte ʼn hand vol vere en speld die hele dorp se lente…
Tag: Gedigte Zandra Bezuidenhout
Zandra Bezuidenhout. Fees van die skrywers
Fees van die skrywers Writers Unlimited Festival, Den Haag Onthou jy nog die salsa in die voorportaal die vlugge voetwerk van die dansers die polsmaat van ‘n klein orkes waar skrywers en besoekers woorddronk tussen stasies afreis om in die lende van die nag van saal tot saal blinkvet olywe, borrels filosofie en poësie…