Die Vlaamse boekebeheerorganisasie Boek.be het die Belgiese Eerste Minister, Herman van Rompuy, en sy kabinet verras met ‘n besonderse geskenk vir hul parlemenêre vakansie wat op hande is, naamlik ‘n mandjie vol boeke. Die keuse is dikwels tong-in-die-kies gedoen en het heelwat bespreking uitgelok, het Boek.be se hoofdirekteur, Geert Joris, gesê. So is daar besluit…