Vasalis & de uitgever ‘Een enorme relativering van mijn eigen lot’ De charismatische Nederlandse uitgever Geert van Oorschot (1909-1987) liet ‘een Hollandse Himalaya van schrijfdrift’ na. De Nederlandse schrijver en publicist Kester Freriks overdreef in zijn beschouwing in NRC-Boeken niet (‘Een brieven-Himalaya, 13 oktober 2000). Aanleiding voor de bijdrage was de bruikleen van het grootste…
Tag: Geert van Oorschot
Uitgeverij Van Oorschot vier fees …
Vandag is ‘n groot dag in die 63-jarige geskiedenis van die onafhanklike Nederlandse uitgewery, Van Oorschot. Nie net sou sy stigter, Geert van Oorsschot (1909-1987), vandeesmaand ‘n honderd jaar oud gewees het nie, maar die uitgewery wat hy in November 1945 tot stand gebring het, publiseer vandag hul duisendste titel. Dié spesiale publikasie bevat die…
Jy het my as drenkeling herken
Chris van Geel en Elisabeth Eybers deur Hans Ester Die Nederlandse digter Chris van Geel (1917 – 1974) het in 1972 iets oorgekom wat die meeste skrywers net as spook in hulle drome, as nagmerrie, ken: sy huis aan die Achterweg in die Noord-Hollandse dorpie Groet het finaal verbrand. Daar bestaan ‘n foto van…