Geleende Seisoene Carla Botha Dié debuutbundel se titel, Geleende Seisoene, is die begin van ’n diep menslike gesprek met elke leser. Die wye verskeidenheid gedigte in hierdie bundel is opgedra aan ieder en elk wat worstel met die alledaagse, kortstondige lewe – geloof, liefde en verliese in hul verskeidenheid vorme. Die…