Ai, watter plesier is dit nie om onverwags iets oor Afrikaanse digters in buitelandse publikasies raak te lees nie; veral in hierdie tye waar dit gebiedend noodsaaklik geword het om die profiel en prominensie van ons plaaslike digters internasionaal te vestig nie. So vind ek tot my vreugde in die nuutste uitgawe van die Poëziekrant,…