Vreemd dat Amy Winehouse my vanoggend by Gershwin uitbring. Ook Leonard Cohen en Jack Parow. Wat ʼn kombinasie! Ek luister na “Back to black”, titelsnit van haar album met dieselfde naam. Dis ʼn hartseer, sordid, grafiese weergawe van die einde van ʼn verhouding: He left no time to regret Kept his dick wet With his…