George Seferis – vertaling deur Helize van Vuuren * Ons son Die son was myne en joune; ons het dit gedeel. Wie ly agter die goue sy, wie gaan dood? Slanend op haar droë bors, het ‘n vrou uitgeroep: ‘Lafaards, hulle het my kinders gevat en flenters geskeur, jul het hul doodgemaak turend…