Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: George Weideman

Digtersprofiel: George Weideman

14 October 202428 August 2024 By Versindaba

George Weideman is in 1947 op Cradock gebore en het aan die Hoërskool Namakwaland op Springbok gematrikuleer. Hy studeer aan die Universiteit van Pretoria en behaal in 1981 ’n doktorsgraad aan die Rhodes Universiteit. Hy doseer Afrikaans aan die Universiteit van Namibië en die Technikon Skiereiland (nou die Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie) tot met sy aftrede…

Read More

Nini Bennett. Die goue era van analoogmetaforiek.

7 September 2023 By Versindaba

      Ode aan ’n tikmasjien   Jy was my troue maat deur dertien dun boekies, en toe raak jy verouderd, geen tiklinte meer. Ek het die stad platgeloop. Jou toe maar weggesmyt, trane wegpinkend, in ons woonstelblok se woonstelblokomringde agterplasie. Daar was geen roudiens, net ’n gekoer, sag, bo in ’n belombra (later…

Read More

Nini Bennett. Covid-dagboek, 27 Mei 2020

19 October 202120 October 2021 By Versindaba

    Aanlyngodsdiens raak nou absurd. Ek lees iewers dat jy virtueel kan bieg – jy moet net jou kredietkaart swipe vir die aflaatboete. Wat my laat wonder: Kan jy op die B/boek sondig? Kan mens krediet aangaan met sonde, soos met skuld? (Ek sal wentelkrediet verkies.) Kan hardnekkige sondes gedelg word met ’n debietorder?…

Read More

Gisela Ullyatt. Vir ’n pa.

2 June 20145 June 2014 By Versindaba

  Junie is die maand van pa’s; 15 Junie is Vadersdag. Jaar na jaar word egter dieselfde sotlikhede op winkelrakke en spesiale uitstallings opgestapel om die skuldige gewete aan te spreek: oorsoet sjokoladetjies en geroosterde neute, die ewige knipmes; wintersokkies. Tydskrifte adverteer glansgeskenke soos ’n peperduur biltongsnyer. Bekendes word glansend saam met pappa afgeneem en…

Read More

Marni Viviers. Ruimte, identiteit en representasie in George Weideman se ‘n Staning onder sterre (1997)

21 July 201120 July 2024 By admin

Ruimte, identiteit en representasie in George Weideman se ‘n Staning onder sterre (1997)  Marni Viviers Bron van hierdie artikel, met vergunning: Stilet, nr 22(1), Maart 2010, p.62-80 ABSTRACT George Weideman was raised in the Northwestern Cape. This region, of which the borders are not clearly defined, can be described as the largest part of the…

Read More

Ek sal jou liefhê heel my lewe lank

14 February 201113 February 2011 By Versindaba

Synde die dag van die liefde is dit seker gepas dat The Guardian vir John Stammers, samesteller van die Picador Book of Love Poems, genader het om sy 10 gunsteling liefdesgedigte te lys. En ja, Die Liefde is sekerlik van die vroegste tye af een van die gróót temas in die digkuns: “If ever two…

Read More

Politieke opportunisme

20 January 2010 By Marlise Joubert

In gister se Nuuswekker het ek melding gemaak van die prominensie wat W.E. Henley (1849 – 1903) se gedig “Invictus” tans vanweë die gelyknamige film oor die Springbokke se wêreldbekersege in 1995 in die gemoed van onwaarskynlike poësieliefhebbers geniet. En getrou aan hul opportunistiese aard is dit veral politici wat munt hieruit probeer slaan. Voor…

Read More

George Weideman – vertaling in Engels

19 January 201016 June 2024 By admin

George Weideman – vertaal deur Tony Ullyatt It’s as if the flowers   It’s as if the flowers are crippled this year, with unclear eyes; the plains dull and ashen-grey – you must come in good time so that we can search deep gullies for wild flax and wild roses. It’s as if the sunbird…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Resensie: “Atrium” (Marlise Joubert)
  • Meyer van Rensburg. BB
  • Stephan du Toit. Geklief
  • Margaret Cordier. Die mens as bouer
  • Joan Hambidge. George Steiner en Gerrit Kouwenaar

Nuutste kommentaar

  1. Hein Viljoen on Joan Hambidge. George Steiner en Gerrit Kouwenaar20 January 2026

    Joan Jy skryf: "By Kouwenaar: die maan en die perse word één". Die hele ryk Persiese wêreld - Babilon, spykerskrif,…

  2. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  4. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  5. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon