Onlangs het ek Gerard Scholtz se werkswinkel oor haikoe skryf by die FynArts Festival in Hermanus bygewoon. Die uitsig oor die berg en die see vanaf die stoep van die gastehuis waar die werkswinkel aangebied was, was die perfekte milieu om ‘n haikoe te inspireer. Alhoewel inspirerend (in die sin van ‘n vertrekpunt skep vir…