Weskus Grotjie welkom in die grot van genot waar liefde natuurlik bot waar weskus vriendelikheid jou hart sal bind waar jy rus vir die siel sal vind verloor jouself in die warm kampveldvure kaalvoet tussen fynbos in die vroeë oggendure hoor hoe sing natuur haar liefdeslied in die stilte waar jy genesing…