Dislojale verset Jou oë kaats die onvermoë om vrees in myne raak te lees. Jy ruik nie die asem wat honger deur gebarste lippe wasem. Jy bly doof vir my storie wat vertel van daklek en winterhel. My koker met die Quink trek leeg, ek vul dit aan by Total in ’n steeg. Ek pen sò my verhaal in die…