Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Gerhard Barkhuizen

Digtersprofiel: Gerhard Barkhuizen

8 July 2025 By Versindaba

Gerhard Michael Barkhuizen (09-01-1956) is gebore in Knysna in die Wes-Kaap. Hy is ’n afgetrede sielkundige en was hoof van die Psigo-opvoedkundige komponent in die Kaapse Wynland Onderwysdistrik. Tans is hy woonagtig in Worcester. Hy behaal sy MA & PhD in Sielkunde aan die Universiteit van Stellenbosch en die Vrystaat onderskeidelik. In 2018 voltooi hy…

Read More

Nuwe Bundel. Gerhard Barkhuizen: Strik

25 February 2025 By Versindaba

STRIK Gerhard Barkhuizen Verstrik om woorde saam te strik en in versreëls te laat bind verg ’n flink hand en ferm blik op wat die sintuie ook al vind         OOR DIE SKRYWER Gerhard Barkhuizen (1956) is ’n sielkundige en visuele kunstenaar. Hy het in 2022 met Smee as digter gedebuteer. In…

Read More

PEN Afrikaans / Versindaba / Kyk hoe ver het ons gekom

15 September 202426 May 2025 By Versindaba

  evolusie dalk oor ’n duisend jaar of wat sal iemand haar uitkalwe met skoffel en kwas en wonder wie hierdie mens was met die stewige gebeente, fyn hande en winkeltande en dalk sal antropoloë kan bepaal dat haar oë blou was en dat sy bars kon kyk en verwant aan Koisans en Noormanne was,…

Read More

PERSVERKLARING: 2023-AVBOB Poësie-galageleentheid

22 September 202322 September 2023 By Versindaba

    DIE 2023-AVBOB POËSIEKOMPETISIE: VIERING VAN SUID-AFRIKA SE POËSIE-ERFENIS   Elf wenners van die 2023-AVBOB Poësiekompetisie (een vir elk van Suid-Afrika se amptelike tale) is op Woensdagaand 20 September tydens ’n sprankelende galaprystoekenningsgeleentheid by Pretoria Country Club aangekondig. AVBOB-HUB Carl van der Riet het in die fokustoespraak poësie beskryf as ’n ruimte wat ons genesing…

Read More

RSG-onderhoud met Gerhard Barkhuizen

26 January 202226 January 2022 By Versindaba

Daar is onlangs ‘n onderhoud met digter Gerhard Barkhuizen op RSG gevoer oor sy nuwe bundel Smee. Luister by die onderstaande skakel na die Potgooi: https://www.rsg.co.za/rsg/page_id344/  

Read More

Nuwe Bundel. Gerhard Barkhuizen: Smee

24 January 202224 January 2022 By Versindaba

      Smee Gerhard Barkhuizen In sy debuut as digter ontgin die sielkundige en visuele kunstenaar Gerhard Barkhuizen (1956) onder meer die wisselwerking tussen woord en beeld. Net soos metaal kan woorde gesmelt, gegiet, gesmee en gesweis word om nuwe en verrassende vorms te skep. Die afgebeelde kunswerke in dié uitsonderlike bundel is almal…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk
  • Bert Bevers. Aanwijzingen
  • Riaan le Roux. Kans
  • Paul Kloppers. bosluisvoël
  • Digtersprofiel: Marlise Joubert

Nuutste kommentaar

  1. Stephan du Toit on Stephan du Toit. Geboorteland13 January 2026

    Baie dankie Marthé.

  2. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Musikale oomblik9 January 2026

    Dankie, Joan.

  3. Marthé McLoud on Stephan du Toit. Geboorteland9 January 2026

    Treffende gedig.

  4. Joan Hambidge on Bernard Odendaal. Musikale oomblik8 January 2026

    'n Uitstekende palinode - spel met Cloete. En die slot is 'n mokerhou! Jou gedig is treffend.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Voorbeeldig8 January 2026

    Treffend. En: Gesondheid in die rondheid!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon