Fragmente uit die Ilias – Homeros – vertaal deur Cas Vos Resensent: Gerhard Swart (dosent in Grieks in die Departement Antieke Tale, UP) Cas Vos praat in dié digbundel nie oor homself nie – nie oor sy lewe nie, nie oor sy loopbaan as digter, as teoloog, as akademikus, as voormalige dekaan van die Fakulteit…