Gerrit Komrij – vertaal deur Daniel Hugo Die redding Sy is die bediende van Mondriaan. Sy was sy potte en porselein, Sy sorg vir die koperglans van die kraan En werskaf tot die laaste stof verdwyn. Sy verhoed dat sy horlosies gaan staan, Want as daar iets verkeerd loop, is Piet boos….