Posts Tagged ‘Gerrit Theron limeriek’

Gerrit Theron. Jan de Koker het getrou

Wednesday, October 13th, 2021

 

Jan de Koker het getrou

Sannie Bakker was sy vrou

maar om kos te maak

was  ‘n moeilike taak

want hulle het alles verbrou

 

© Gerrit Theron, 2021