Gilgamesh Daar is ‘n storie van ‘n koning wat die wêreld geplunder en gode gespot het, maar in die proses die enigste belangrike ding in sy lewe, nl. sy vriend, verloor het. Hierdie dood het sy lewe verander en die res daarvan het hy gewy aan die soeke na ontsterflikheid. Eers as ‘n ou man,…
Tag: Gert Rautenbach
Gert Rautenbach. Die eerste twaalf treë op Mars
Die eerste twaalf treë op Mars … Die ATKV het verlede jaar die vrugte van ‘n droom onthul wat jare aan die kom was. Filmverse: Afrikaanse gedigte met animasie – films wat die sintese van kuns vier: woorde, musiek, ballet, animasie, storie en droom – alles in een oomblik. Is so iets hoegenaamd moontlik? Is…