Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Gert Vlok Nel

Nuwe publikasie: Twee overzijden. Vraaggesprekken op de literaire brug tussen Afrikaans en Nederlands (Yves T’Sjoen)

22 July 202522 July 2025 By Versindaba

  Twee overzijden. Vraaggesprekken op de literaire brug tussen Afrikaans en Nederlands Academia Press (Gent)     De brug tussen talen die genealogisch verbonden zijn, Afrikaans en Nederlands, is de ontmoetingsplek voor een gesprek tussen literaire culturen. Internationale schrijversnetwerken, vertalingen, receptieteksten en intercontinentale gesprekken bepalen de meertalige cultuurtransfer van auteurs en teksten. Deze gesprekken laten…

Read More

Digtersprofiel: Gert Vlok Nel

2 October 202327 September 2023 By Versindaba

Gert Vlok Nel is van Beaufort-Wes. Sy musiek, en veral sy woorde, is vol patos en spreek tot die onderdrukte heimwee in iedereen. Sy debuutbundel, om te lewe is onnatuurlik ontvang in 1995 die Ingrid Jonker-prys vir uitstaande debuutwerk. Van sy gedigte is opgeneem in Gerrit Komrij se versamelbundel De Afrikaanse poëzie in 1000 en enige gedichten. In 1998…

Read More

Yves T’Sjoen. Cahier van een lezer

12 April 20231 May 2023 By Versindaba

Yves T’Sjoen, kopiereg Hilde Christiaens, UGent   “Ik ben een lezer met de buien van geestdrift en verontwaardiging van een lezer; ik ben geen voorlichter, en ik zou het niet willen zijn.” – E du Perron   Op Versindaba verschijnen onregelmatig ‘Cahiers van een lezer’. Op de letterkundige brug tussen Afrikaans en Nederlands deel ik…

Read More

Nini Bennett. Poësie en die psigodrama van reën

7 August 20228 August 2022 By Versindaba

    Alhoewel reën as natuurverskynsel in poësie verskillende gedaantes kan aanneem, vind dit uiteindelik neerslag in die vorm van ’n psigodrama met 7 simboliese betekenisse. Reën is iets wat in verlede gebeur, skryf Jorge Luis Borges in ’n reëngedig. Reën roep ’n bepaalde nostalgie of mymering voor die oog. Die toonaard – of stemvurk…

Read More

Gisela Ullyatt. Stuur groete aan die reën.

9 December 20159 December 2015 By Versindaba

’n Gros woorde sou 2015 kon beskryf: #rhodesmustfall#; #feesmustfall# en ander dergelike hutstekens (of liewer onthuts-tekens?). Terreur, Parys, verset, twis, tweespalt. Afrikaans. Kolonisering, de-kolonisering, neo-liberalisme, Marxisme(s). Steve Hofmeyr wat country sing. Nathan Trantraal wat op Halloween die Ingrid Jonker-prys wen. Wit patriargie. Swart patriargie. Open Stellenbosch. Kovsies #Steynmustfall#; NWU #Totiusmustfall#. Oscar Pistorius en die ANC-vroueliga….

Read More

Christa Morrison. bewus-syn-stroom

13 June 201510 February 2020 By admin

Gert Vlok Nel sing van “‘n trein riding into rain”. Ek sien die prentjie van gloeiende kole, die stoker se roetbevlekte vel wat soos water oor bultende rivierklippe span-ontspan-span-ontspan, sweetdruppels wat gly en val, hergebore herrys, en voortstoom. Bondels swart en wit rook wapper en alles word een, ingesluk, verdwyn, in ‘n dik grys gordyn…

Read More

Louis Esterhuizen. Gert Vlok Nel in koningsblou

17 October 201220 November 2012 By Versindaba

Die poësiereeks genaamd Koningsblauw is ‘n reisende poësieprogram wat om die beurt in vier stede in Vlaandere aangebied word, te wete Antwerpen, Gent, Genk en Leuven. Vyf jaar na die geliefde Vlaamse digter, Herman de Coninck, se onverwagse afsterwe het die kultuurorganisasie Behoud de Begeerte in 2002 met dié inisiatief begin; die voorneme was aanvanklik dat…

Read More

Andries Bezuidenhout. Gert se plek: ʼn Bondige geskiedenis van Beaufort-Wes

31 August 2012 By Versindaba

Beaufort-Wes – die dorp, die landskap – speel ʼn belangrike rol in Gert Vlok Nel se digbundel om te lewe is onnatuurlik. Beaufort-Wes, aanvanklik bekend as slegs Beaufort, is in 1818 as setel vir ʼn adjunk-landros op die plaas Hooyvlakte aangelê. Die plaas was naby die Nieuweveldbergreeks, waarvan die pieke gereeld in die winter met…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Resensie: “Strik” (Gerhard Barkhuizen)
  • Anne-Marie Bartie. Kidnapping-accused mom told State witness she sold Joslin Smith to a sangoma, court hears

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. T.T. Cloete en John Donne
  • Jakes Möller. Vergesig
  • Jacques Boshoff. Skoonmaakdag
  • Gerard Scharn. dirge
  • Willem M. Roggeman.

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on Gerard Scharn. dirge5 March 2026

    Treffende ironie. Die hart sing sy solodeuntjie.

  2. Bernard Odendaal on Willem M. Roggeman.5 March 2026

    Boeiend.

  3. Willem Hendrik Meyer on Kan iemand help?4 March 2026

    Dis wel my werk wat ek gedoen het vir die Oor die einders van die bladsy projek van die Noordwes…

  4. Alwyn Roux on Kan iemand help?4 March 2026

    Hierdie is die werk van Hennie Meyer.

  5. Petra Pienaar-Nel on Joan Hambidge. T.T. Cloete en die kanon3 March 2026

    Uit watter bundel kom die gedig oor Leopold?

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon