Vandag, volgens die nuus-hooftrekke, word daar nuut gedrukte geldnote versprei. Verblydend behou die groot vyf darem nog hul regmatige plek. Destyds as hotelpoppie (lees ontvangsdame in hotelbedryf) het ek geld ontvang van ʼn Switzerse gas, en daarop was kunswerke van Giacometti gedruk. Dit was vir my merkwaardig dat Switzerland ʼn kunstenaar se werk so “vereer…