Gisela Ullyatt gesels met Nathan Trantraal oor sy nuwe bundel, Alles het niet kom wôd Nathan, baie geluk met jou tweede bundel. Die omslagontwerp is deur die Trantraal broers en Mike Cruywagen gedoen en staan uit: ’n Engelfiguur met ’n spies en ontblote regterbors wat lyk of hy ’n (slapende of dooie) vroulike figuur in…