Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Gisela Ullyatt resensies

Resensie: Verslag (Clinton V du Plessis)

4 June 20194 June 2019 By Versindaba

Verslag deur Clinton V du Plessis / 2019 Resensent: Gisela Ullyatt In ’n onderhoud met Heindrich Wyngaard (“Michausdal deur die oë van die digter Clinton V. du Plessis” ̶ Klop, KykNET en Kie: 30 Januarie 2019) antwoord Du Plessis Wyngaardt se vraag  ̶  waarom Du Plessis verkies om in Michausdal te woon  ̶  soos volg:…

Read More

Resensie: Krap uit die see (Fourie Botha)

31 July 20174 August 2017 By Versindaba

  Fourie Botha . Krap uit die see, Protea Boekhuis, 2017 Resensent: Gisela Ullyatt   Fourie Botha debuteer in 2011 met Donkerkamer wat op die kortlys vir die Ingrid Jonkerprys (2013) verskyn. Die prys is daardie jaar aan Hennie Nortjé vir In die skadu van soveel bome toegeken. Ander aanspraakmakers op die kortlys was Jasper…

Read More

Resensie: Fragmente uit die Odusseia. Homeros (vert. deur Cas Vos)

29 June 20165 July 2016 By Versindaba

  Homeros. Fragmente uit die Odusseia Vert. deur Cas Vos. Cordis Trust, 2016 Resensent: Gisela Ullyatt.   Die naam Homeros is onlosmaaklik verweef met die Westerse literatuur en -kanon; hy word immers as die vader daarvan beskou. Steeds ontlok beide sy eposse, die Ilias en die Odusseia, talle kontroversiële debatte. Die eerste hiervan is gesentreerd…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)
  • Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)
  • Resensie: “Klaarte” (Louis Esterhuizen)
  • Resensie: "Skulpkrale: Kwatryne" (Marié Heese)
  • Anne-Marie Bartie. verskille

Nuutste bydraes

  • Krige Visser. Aantrekkende naak
  • Digtersprofiel: Lucie Möller
  • Joan Hambidge. Nog in my laaste woorde
  • Gedigkompetisie: Praat ’n slag (weer) met N.P. van Wyk Louw en/of sy grootwordwêreld!
  • Jeanne Henning Els. noodgeval

Nuutste kommentaar

  1. Johann Lodewyk Marais on Johann Lodewyk Marais. Blesbok10 June 2026

    Dankie, Joan. As kind het ek dikwels gesien hoe van die boere om ons met blesbokke boer. Nou en dan…

  2. Piet van Rooyen on Piet van Rooyen. Variasie op Jan Blohm se “Jenny”6 June 2026

    Lyk my dis wat gebeur as 'n kabouter by Kunsmatige Intelligensie inklouter!

  3. Karin on C Fritze. Oorskot van die dag6 June 2026

    Ek verwonder my altyd aan hoe digters en skrywers se gedagtes ver paaie loop om sulke aangrypende gedigte en stories…

  4. Toekie on C Fritze. Oorskot van die dag3 June 2026

    So goed geskryf. Geniet altyd jou poësie. Sien uit na die volgende een.

  5. Joan Hambidge on Johann Lodewyk Marais. Blesbok2 June 2026

    Pragvers Johann. Maak 'n bundel hiervan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon