Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Gisela Ullyatt

Digtersprofiel: Gisela Ullyatt

29 April 202417 April 2024 By Versindaba

Gisela Ullyatt (1977 – 2020) is in Bloemfontein gebore en behaal die grade MA (Duits) en MA (Engelse taalstudie) aan die Universiteit van die Vrystaat. Sy behaal haar PhD (NWU) in 2013 en haar tesis handel oor die Amerikaanse digter Mary Oliver, gesien vanuit ’n Boeddhistiese raamwerk. Sy dig sedert haar hoërskooldae en van haar…

Read More

Resensie: “Getting Here” (Tony Ullyatt)

18 December 202320 December 2023 By Versindaba

  Resensie: Getting Here deur Tony Ullyatt. Chinkoa Press, 2023. ISBN 978-0-6397-5807-7 Resensent: Joan Hambidge   I   Sedert sy debuut in 2018 An Unobtrusive Vice het Tony Ullyatt hierdie leser beïndruk met sy besondere digterlike stem. Tegnies in beheer, maar terselfdertyd is daar ‘n groot emosionaliteit in sy verse te bespeur. Die digter is ‘n laat debutant en…

Read More

Nini Bennett. Kanker: Metafore en narratiewe

20 January 202320 January 2023 By Versindaba

  Susan Sontag   I In sy antologie oor mediese poësie, Poetry in Medicine bring Michael Salcman gedigte uit verskeie invalshoeke ten opsigte van mediese kondisies byeen. Salcman is ’n bekende Amerikaanse digter en medikus en wat in die Afrikaanse poësie bekend sou staan as sogenaamde “digtende dokter”. Afgesien van ’n ruim en boeiende versameling…

Read More

Tony Ullyatt. When you died

24 September 2022 By Versindaba

  III   When you died the future took a shortcut to some wretched unmapped territory. I cloistered myself and what I’d become within the confines of these ageing limbs. Nowadays with no itinerary no skills to cope with memory’s intrusions I fumble for some meaning or purpose in this unfathomable mystery. Wearied by the…

Read More

Onderhoud met Tony Ullyatt (“In the Unique Hours”)

22 September 202225 September 2022 By Versindaba

      Joan Hambidge gesels met Tony Ullyatt oor sy nuwe bundel In the Unique Hours.  Isbn 978 0 620 99777 5 Bestel by chinkoa262@gmail.com   Joan Hambidge (JH) Tony geluk met hierdie mooi boekie. Klein en teer soos die digvorm, die senryū. Ek praat in Afrikaans en jy antwoord in Engels. Op die voorblad…

Read More

Alwyn Roux. Die ongenaakbare fladdering van duiwe

28 October 202028 October 2020 By Alwyn Roux

Op 27 Mei 2020 ontvang ek ‘n getekende kopie van Gisela Ullyatt se Die waarheid oor duiwe (Protea Boekhuis, 2020). Voorin skryf die digter: “Vir Alwyn. Mag jou eie duiwe losgelaat word een van die dae. Mag ‘n paar gedigte tot jou spreek in hierdie bundel. Duif-groete Gisela”. Dit laat my dink: as gedigte dan…

Read More

breyten breytenbach. die bewesynverdwyn

22 August 202023 August 2020 By Versindaba

  die bewesynverdwyn (vir G, en vir Tony – met liefde)   die lewe is ‘n lang reis al dieper die hart in deur donker woude waar selfs die lig oorgroei is (verskoon hierdie metafoor van ‘n ander wêreld se ervarings wat nou die verwysing omsoom) en soms roep jy na die ander waarvan jy…

Read More

Daniel Hugo. Duif

21 August 202021 August 2020 By Versindaba

  Duif Vir Gisela Ullyatt   op die kragdraad kom sit hy nou doodluiters en koer sy wyfie nader – ongepla deur die duisend volt waarop sy pootjies rus   ongeaard is almal wat vlerke dra en wegsweef omdat die lugruim hemel is – duif uit die bloute sonder voor of ná     ©…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Resensie: “Strik” (Gerhard Barkhuizen)
  • Anne-Marie Bartie. Kidnapping-accused mom told State witness she sold Joslin Smith to a sangoma, court hears

Nuutste bydraes

  • Gerard Scharn. dirge
  • Willem M. Roggeman.
  • Miel Vanstreels. Die jare
  • AVBOB Persverklaring
  • Wat lees jy? – “Die skuld wat bloed betaal” (Sandra Skinner)

Nuutste kommentaar

  1. Willem Hendrik Meyer on Kan iemand help?4 March 2026

    Dis wel my werk wat ek gedoen het vir die Oor die einders van die bladsy projek van die Noordwes…

  2. Alwyn Roux on Kan iemand help?4 March 2026

    Hierdie is die werk van Hennie Meyer.

  3. Petra Pienaar-Nel on Joan Hambidge. T.T. Cloete en die kanon3 March 2026

    Uit watter bundel kom die gedig oor Leopold?

  4. Thurston Cooper on Thurston Cooper. Stink Voete2 March 2026

    Trots om te sien dat my gedig “Stink Voete” vandag op Versindaba verskyn het. Dankie aan Marlies Taljard vir die…

  5. Rene Bohnen on Kan iemand help?28 February 2026

    Dit lyk soos Hennie Meyer (Winkel van Wanklanke) se werk, hy het sulke vuurhoutjieboksies gemaak vir 'n projek, ek dink…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon