foto: Philip de Vos Ek het gereken dat daar op my gevorderde leeftyd, niks is wat ek nie weet nie, niks wat ek nog nie gesien het, niks wat ek nog nie gedoen het nie, niks wat ek nog nie gehoor het nie.Dus wat bly nog oor? Al die CDs en die DVDs wat…