Faust. Die tragedie se eerste deel deur Johann Wolfgang Goethe, vert. deur Robert Schall. Naledi, 2024 Resensent: Charl-Pierre Naudé Agtergrond Die versdrama Faust deur Johann Wolfgang Goethe (1749-1832) word allerweë beskou as een van die groot hoogtepunte in die Europese en die Duitse letterkunde. Die Afrikaanse vertaling, deur die plaaslike Duits-kundige Robert Schall, pragtig…
Tag: Goethe Faust
Robert Schall. ʼn Hekse-Sudoku? Die “Hexeneinmaleins” in Goethe se Faust
Die Hexeneinmaleins Die 6de toneel van Goethe se tragedie Faust speel in die Hexenküche (Heksekombuis) af. “Mefisto het Faust hierheen gebring sodat hy die towerdrank kan ontvang wat die ouerige tuissitter in ‘n mooi jong man moet verander en waarmee hy binnekort ‘Helena in elke wyf’ sou sien.” (Detering, 2009) Faust self noem hy…