Ek het lanklaas ʼn stukkie musiek hier gehang. Van hierdie een het Riaan Grobler, wat ‘n letterkunde show op RSG doen, my bewus gemaak. Heel toevallig gaan dit oor die radio. Wel, soort van. Dis ook ‘n gespot met nostalgie. Dis deur Josh Ritter, ʼn Amerikaanse singer-songwriter, wat besluit het om nie ʼn breinchirurg te word…