SNOW, Isa Steynberg SNOW* (Vir Isa Steynberg) die haaivlakte ontwaak boslande en dwergbome vol oumansbaard – passasies van bome: katedrale in die sneeu denne, else, berke, lorke, sparre .fototrope se gode die ys smelt kwiksilwer – ’n snaardun koue hang aan takke die helder ys edelgesteentes se rilling aaneengerygde sterlig…