Wie, wonder ek, onthou nog vir Lawrence Ferlinghetti? Hierdie Amerikaanse digter, gebore in 1919, is veral beroemd vir sy bundel A Coney Island of the Mind (1958) en vir sy rol as medestigter van San Francisko se legendariese City Lights Booksellers & Publishers in 1953. Allen Ginsberg se “Howl” was maar een van die vele legendariese titels…