‘n Mens kan jou dit beswaarlik voorstel dat daar iemand is wat nie bekommerd is oor die beoogde wetgewing op informasiebeheer wat tans in die parlement bespreek word nie. Die afgelope maande reeds klink daar protesstemme uit verskillende oorde op; so ook verskeie aksies en inisiatiewe soos AVAAZ se petisie wat op hul webblad geteken…