Hans du Plessis, digter van die bekende Griekwapsalms is vandag Versindaba se gas. Prof. Hans du Plessis is ʼn taalkundige en was voorheen Direkteur van die ATKV-Skryfskool by die NWU (voorheen die PU vir CHO). Hans, dankie dat jy bereid was om met Marlies Taljard te gesels. Marlies Taljard (MT) Hans, waar…