Die gedig as die soom tussen ooreenkoms en verskil Hennie van Coller gesels met Andries Bezuidenhout oor sy debuutbundel, Soom. Hennie, baie geluk met die publikasie van Soom, ʼn lywige bundel van net so onder die 140 bladsye. Wat ʼn mens natuurlik onmiddellik opval is die lieflike omslag – ʼn Vrystaatse landskap deur…