Al tien die episodes van die TV-reeks Ek wou nog sê is nou te sien op AVBOB se YouTube-kanaal by die volgende skakel: https://youtube.com/playlist?list=PLxdvk8B-EWqskg19_H6uxDeBZin0NkE3N Skakels na spesifieke episodes: Episode 1 met Adriaan Bester (AVBOB), Marlies Taljard (Versindaba) & AVBOB Poetry Competition winners: Maretha Maartens, Maritha Broschk, Hannes Visser. Resiensie…
Tag: Grondwater Marlise Joubert
Resensie: grondwater (Marlise Joubert)
Resensie: grondwater – Marlise Joubert (Protea Boekhuis, 2019) Resensent: Marlies Taljard en wat anders is ‘n gedig as om syferwater klankryk te vind ‘n spoor van bestaan agter te laat vir die gewaande leser (Uit: “so is die dood”, p.54) Hierdie strofe uit Marlise Joubert se bundel “grondwater” verskaf ‘n interpretasiesleutel tot die ontsluiting…
Onderhoud met Marlise Joubert (Grondwater)
Marlise Joubert gesels oor haar bundel grondwater met Gisela Ullyatt. Marlise, baie geluk met jou negende digbundel. Die voorblad van grondwater bestaan uit ’n skildery deur die kunstenaar Elizabeth Miller-Vermeulen wat deel uitmaak van die “Distant Landscape”-reeks. Jou twee vorige bundels, splintervlerk (2011) en bladspieël (2015) se voorbladkuns is Marlise Joubert-waterverfskilderye. Wat het jou dié…
Nuwe Publikasie: Grondwater (Marlise Joubert)
grondwater marlise joubert Grondwater sluit aan by die vorige bundels van die gevestigde digter Marlise Joubert, maar het ’n boustof wat getuig van ’n nuwe stel lewenservaringe wat dit laat affilieer by die groeiende tradisie in Afrikaanse laatwerk. Dit is ’n bundel wat spreek van die spreker se terugblik op ’n leeftyd, haar jeugjare,…