Marlise Joubert wen SALA-Poësieprys
Sunday, November 8th, 2020
Die digter Marlise Joubert is gister, 7 November 2020, tydens ‘n aanlyn-funksie met die SALA-Poësieprys vereer vir haar bundel “Grondwater”. Sy deel die prys met Musawenkosi Khanyile.
Die volledige lys wenners verskyn op SALA se webwerf
https://sala.org.za/