Sou iemand vir my vra: As jy vir die res van jou lewe met een boek op ’n eiland moet sit, watter een gaan jy kies? Oor hierdie vraag hoef en nie eens tweekeer te dink nie. Vergeet maar van Shakespeare of Tolstoy.Ek sal beslis vir ure, ja,vir die res van my…